Laerskool Hartenbos bedank Terblanche Transport vir die borg van hemde vir die o/7 rugby span. Die rugby was gehou op 8 Junie by die skool en die borg spanne was Nieu Seeland, Australie en Suid Afrika.
![You are currently viewing Rugby by Laerskool Hartenbos](https://terblanchetransport.co.za/wp-content/uploads/2019/06/terblanche-transport-rugby-laerskool-hartenbos-e1560419465352.jpg)
Rugby by Laerskool Hartenbos
- Post author:ttransport ttransport
- Post published:June 13, 2019
- Post category:All / News